Michael Douglas

Michael Douglas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Douglas in 2013 by die Deauville-rolprentfees.

Geboortenaam Michael Kirk Douglas
Geboorte 25 September 1944 (1944-09-25)
New Brunswick, New Jersey, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Kirk Douglas
Diana Dill
Lewensmaat Diandra Luker (1977-1995)
Catherine Zeta-Jones (2000-)
Aktiewe jare 1966-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Kirk Douglas (gebore 25 September 1944)[1] is ’n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy het aan uiteenlopende prente gewerk wat beide onafhanklike flieks en lokettreffers insluit, en het verskeie pryse gewen en erepryse gekry, onder meer die Golden Globes se Cecil B. DeMille-prys vir sy lewenslange bydrae tot die vermaakbedryf.[2]

  1. "Michael Douglas Biography (1944–)" (in Engels). FilmReference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2019. Besoek op 16 Maart 2015.
  2. Kilday, Gregg (15 Junie 2009). "AFI Life award all in Douglas family". The Hollywood Reporter (in Engels). pp. 9, 14. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2009. Besoek op 4 September 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy